Main Content

Ruimland gastehuis Upington Akkommodasie bestaan uit vyf semi-luukse selfsorgeenhede wat tesame 18 persone kan akkommodeer.

Ruimland Gastehuis Kamers en Eenhede

Kamer 1

Dit is ‘n ruim woonstelletjie met ‘n aparte kombuis. Daar bied slaapplek vir 4 persone, en behels 2 enkelbeddens en ‘n dubbelbed. Tee en koffie in kamer. Die kamer het lugverkoeling en televisie met DSTV (Gastehuispakket). Kamer het ook handdoeke en beddens het luukse Volpes polikatoen linne.

Die woonstel het ‘n tweeplaatstofie, ketel, mikrogolf en yskas en nodige kombuisitems.

Die badkamer is toegerus met ‘n stort, toilet en wasbak.

Boek Nou


Kamergeriewe

  • Aparte Kombuis
  • Tee en Koffie Fasiliteite in kamer
  • Lugverkoeling
  • Televisie met DSTV
  • Handdoeke en Linne
  • Tweeplaatstoof
  • Ketel
  • Mikrogolfoond
  • Nodige Kombuisitems
  • Stort, Toilet en Wasbak
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 1 Slaapkamer
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 1 Slaapkamer
Kombuis - Upington Akkommodasie
Kamer 1 Kombuis
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kombuis - Upington Akkommodasie

Kamer 2

Kamer 2 is ‘n ruim woonstel met 2 slaapkamers en ‘n kombuis so wel as ‘n badkamer toegerus met stort, wasbak en toilet.

Die kombuis het ‘n tweeplaatstofie, ketel, mikrogolfoond en yskas en nodige kombuisitems.

Daar is slaapplek vir ses persone. Tee en koffie in kamers.

Die een kamer het ‘n dubbelbed en ‘n enkelbed en die ander kamer het drie enkelbeddens.

Altwee kamers het lugverkoeling en elke kamer het ‘n televisie met DSTV (Gastehuispakket).

Kamers het handdoeke en beddens het luukse Volpes polikatoenlinne.

Boek Nou


Kamergeriewe

  • Aparte Kombuis
  • Tee en Koffie Fasiliteite in kamer
  • Lugverkoeling
  • Televisie met DSTV
  • Handdoeke en Linne
  • Tweeplaatstoof
  • Ketel
  • Mikrogolfoond
  • Nodige Kombuisitems
  • Stort, Toilet en Wasbak
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 2 Slaapkamer
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 2 Slaapkamer
Kombuis - Upington Akkommodasie
Kamer 2 Kombuis
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kombuis - Upington Akkommodasie

Kamer 3

Die kamer is ideaal vir die haastige reisiger, maar ook gerieflik genoeg om vir ‘n langnaweek af te pak.

Die kamer het twee enkelbeddens, handdoeke en beddens het luukse Volpes Polikatoenlinne. Tee en koffie fasiliteite beskikbaar in die kamer.

Die kamer is toegerus met ketel, mikrogolf en ‘n yskas.

Badkamer is toegerus met stort, toilet en wasbak.

Kamer het lugverkoeling en televisie met DSTV (Gastehuispakket).

Boek Nou


Kamergeriewe

  • Tee en Koffie Fasiliteite in kamer
  • Lugverkoeling
  • Televisie met DSTV
  • Handdoeke en Linne
  • Ketel
  • Mikrogolfoond
  • Nodige Kombuisitems
  • Stort, Toilet en Wasbak
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 3 Slaapkamer
Kombuis- Upington Akkommodasie
Kamer 3 Kombuis
Badkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 3 Badkamer
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kombuis- Upington Akkommodasie
Badkamer - Upington Akkommodasie

Kamer 4

Die kamer het slaapplek vir 3 persone. Die kamer het ‘n dubbelbed en enkelbed.

Kamer het handdoeke en beddens het luukse Volpes Polikatoenlinne.

Kamer is toegerus met ketel, mikrogolf en yskas. Tee en koffie in kamer.

Kamer het lugverkoeling en ‘n televisie met DSTV (Gastehuispakket).

Boek Nou


Kamergeriewe

  • Tee en Koffie Fasiliteite in kamer
  • Lugverkoeling
  • Televisie met DSTV
  • Handdoeke en Linne
  • Ketel
  • Mikrogolfoond
  • Nodige Kombuisitems
  • Stort, Toilet en Wasbak
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 4 Slaapkamer
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 4 Slaapkamer
Kombuis - Upington Akkommodasie
Kamer 4 Kombuis
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kombuis - Upington Akkommodasie

Kamer 5

Die kamer het slaapplek vir 3 persone. Die kamer het ‘n dubbelbed en enkelbed.

Kamer is toegerus met ketel, mikrogolf en yskas. Tee en koffie in kamer.

Kamer het lugverkoeling en ‘n televisie met DSTV (Gastehuispakket).

Boek Nou


Kamergeriewe

  • Tee en Koffie Fasiliteite in kamer
  • Lugverkoeling
  • Televisie met DSTV
  • Handdoeke en Linne
  • Ketel
  • Mikrogolfoond
  • Nodige Kombuisitems
  • Stort, Toilet en Wasbak
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 5 Slaapkamer
Kombuis - Upington Akkommodasie
Kamer 5 Kombuis
Badkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 5 Badkamer
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kombuis - Upington Akkommodasie
Badkamer - Upington Akkommodasie

Kamer 6

Die kamer het slaapplek vir 3 persone. Die kamer het ‘n dubbelbed en enkelbed.

Kamer is toegerus met ketel, mikrogolf en yskas. Tee en koffie in kamer.

Kamer het lugverkoeling en ‘n televisie met DSTV (Gastehuispakket).

Boek Nou


Kamergeriewe

  • Tee en Koffie Fasiliteite in kamer
  • Lugverkoeling
  • Televisie met DSTV
  • Handdoeke en Linne
  • Tweeplaatstoof
  • Ketel
  • Mikrogolfoond
  • Nodige Kombuisitems
  • Stort, Toilet en Wasbak
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 6 Slaapkamer
Kombuis - Upington Akkommodasie
Kamer 6 Kombuis
Badkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 6 Badkamer
Badkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 6 Badkamer
Kamer 6 - Upington Akkommodasie
Kamer 6
Slaapkamer - Upington Akkommodasie
Kombuis - Upington Akkommodasie
Badkamer - Upington Akkommodasie
Badkamer - Upington Akkommodasie
Kamer 6 - Upington Akkommodasie

''Ruimland'' 'n Plek vir afsondering en ondersoek vir eie doen en late sonder vergelyking met die van andere.

(Dr At Kruger-Afrikaner)